“Sarie Marais“ South African Second Boer War Song ~ (Lyrics)
Afrikaans:
Sarie Marais is ’n bekende lied deur J.P. Toerien, geskep tydens die Eerste Vryheidsoorlog (ca. 1880) of die Tweede Vryheidsoorlog (ca. 1900). Die melodie is ’n verwerking van ’n Engelstalige liedjie genaamd “Ellie Rhee“ wat uit die Amerikaanse Burgeroorlog dateer. Dit is ’n baie bekende Afrikaanse volksliedjie en is al in ander tale vertaal. Dit verwys waarskynlik na ’n persoon wat werklik geleef het, Sarie Maré, maar weens ’n drukfout is die spelling “Sarie Marais“ behou.
English:
Sarie Marais is a famous song by J.P. Toerien, created during the First War of Independence (ca. 1880) or the Second War of Independence (ca. 1900). The tune is an adaptation of an English language song called “Ellie Rhee“ dating from the American Civil War. It is a very well-known Afrikaans folk song and has been translated into other languages. It probably refers to a person who actually lived, Sarie Maré, but due to a typo, the spelling &qu
1 view
478
162
1 year ago 00:04:09 1
“Sarie Marais“ South African Second Boer War Song ~ (Lyrics)
2 years ago 00:02:30 1
Sarie Marais - First Boer War Song
2 years ago 00:02:09 1
André Rieu - Sarie Marais | My African Dream
2 years ago 00:03:25 4
Ad Aka Dilovar - Дига у ракамо мара занг намезана 2023 Хит трек/ AD AKA DILOVAR - Пиковая Дама 2023
2 years ago 00:03:36 1
Unfollow Hate
2 years ago 00:02:10 1
Chant militaire//Massari Marie
2 years ago 01:18:48 1
The Coronation Of Queen Elizabeth II (Colour) 02/06/1953