Eddie Alberts - Willie se Vastrap. 01.

Eddie Alberts bespeel die Boere- en die Engelse konsertina en het veral โ€˜n voorliefde vir bekende wysies wat deur die jare gewild sal bly. Eddie Alberts plays the Boer and the English concertina and has a particular fondness for well-known tunes that will remain popular over the years.
Back to Top