FINALIS: Dagbreek Boereorkes - Balke-Toe Boeremusiekkompetisie 2024

Die top 8 orkeste speel vandag uit. Laat weet ons wie is jou gunsteling. Boeremusiek is familie kuiermunsiek. Ons maak dit weer lekker. Help ons bemark aan Boeremusiek deur dit te deel met jou familie en vriende. 1. DIE VRYSTATERS 2. DAGBREEK BOEREORKES 3. PIET SNYMAN EN SY ORKES 4. KROMDRAAI BOEREORKES 5. DIE VATVAS BOEREORKES 6. FRIKKIE KRIEL EN SY ORKES 7. KEER DIE BEESTE 8. COENRAAD HARMSE EN SY ORKES Luister saam en laat weet ons in die kommentare wie is jou gunsteling. #boermedia #rumoerfees #rumoerfm #boeremusiek #hartsmusiek #tradisioneel #modern #balketoe
Back to Top